DIE AVONTUUR
[ contact ]
[ join this users clan]
|

Genre :: Rock Status :: in recording but playing live too! Location :: Gauteng, South Africa Last Login :: Thursday 1st of July 2010 Url :: http://www.dieavontuur.co.za Facebook :: http://www.facebook.com/#!/group.php?gid=352294775805&ref=ts
Biography Die Avontuur se songs huisves verskeie klanke van die rock spektrum om 'n unieke klank en klankhandelsmerk aan die musiek te verleen.
Die band is tans almal van Centurion en kan hopelik groot voordeel trek vanuit 'n Afrikaanse tuisvoordeel gebied. So pas die opname gedoen van hulle eerste enkelsnit, “Vervolg” by BSharp Studios in Boksburg saam met JP de Stefanni. Sover nog net goeie terugvoer gekry op die vrystelling van die snit en behoort binnekort die radio luggolwe van Suid Akrika te tref.
Discography Vervolg...
You must login or register to violate this users wall. Here's what others have said:
|
search the community | find more bands | view page's owner | create a page |