Strafloos





[ contact ]
[ join this users clan]




Genre :: Rock/ Alternative
Instrument :: Lead Guitar
Status :: in recording...
Location :: Mpumalanga, Secunda, Mpumalanga, South Africa
Last Login :: Friday 5th of March 2010
Equipment :: Ibanez Gio Marshall 50 watt , dfx Boss Gt 6
Url :: http://still working on it
Facebook :: http://www.facebook.com/pages/Strafloos/205558230228?ref=ts
Reverb Nation :: http://www.reverbnation.com/strafloos


Biography
Die band het laasjaar (2009) Oktober in 'n klein dorpie met die naam Secunda begin as 'n paar random musikante wat aan 'n talent aand wou deelneem & net 'n paar songs gecover het... als het goed afgeloop daar en hulle het ontstaan daarna as 'n Engelse band met die naam "Corridor". Hulle het gehoor van Rock SPider en het besluit as hul in 2010 Rockspider gaan wil doen gaan hulle moet Afrikaans toe beweeg , hulle het die oorskakeling gedoen en sommer dadelik begin werk aan huk songs hulle het 'n Awsum Genre ontwikkel en het dadelik 'n passie saam as 'n band vir musiek ontwikkel hulle het toe 'n goeie recording deal by DMPR gekry waar hul hul eerste twee Demos songs verniet kon record als het goed afgeloop en ons verwag nog baie dinge van die band af.

Strafloos Memers
Jason v.d Merwe

Rythem Guitar
Equippted with: Gibson Les Paul Custom Highes & Keithner 100 watt full valve

Ruan Graaff
Lead Guitar
Equippted with: Ibanez Gio Marshall 50 watt , dfx Boss Gt 6


Share this on any one, two or more of the following sites?
Facebook Stumble Upon Google Bookmarks
Digg Twitter Yahoo Bookmarks
De.licio.us Muti Reddit


It seems nobody has violated this wall, be the first?
You must login or register to violate this users wall.


search the community | find more bands | view page's owner | create a page